Laeveld Agrochem GROEI Winter 2019

LAEVELD AGROCHEM GROEI 11 Inhoudsopgawe LAEVELD AGROCHEM 1 © Kopiereg. Die publikasie en artikels bly die eiendom van Laeveld Agrochem. Alle regte voorbehou. Alle publikasie navrae kan gerig word aan liza@bluered.co.za of per pos na Posbus 32462, Glenstantia, 0010. Die inligting in die tydskrif word in goeder trou na die beste van ons vermoë verskaf maar die bedoeling is om inligting te deel en nie om aanbevelings te maak nie – enige kliënt moet altyd steeds sy/haar naaste Laeveld Agrochem-agent raadpleeg vir enige advies of aanbevelings. BL 2 Boodskap van Hennie du Plessis 3 Groete van Corné Liebenberg 4 LAC Landboukundiges / kenners 5 Verdien Agribonuspunte 6 PPM TM voorkom ʼn pes moles op jou plaas 8 Genesis: The gift of health 10 CornSorb® tegnologie 12 MyFarmWeb™: Consistently evolving to suit consumer needs 16 Verbeter avokado opbrengste met snoei 20 Verbeter graan se winsgewendheid: Variërende saad en kunsmis 23 Ontmoet vir Nico Wolmarans 24 Wortelgesondheid 27 Scout – Veldgidsbeskendstelling 28 Vrugtevlieë 32 Mangoproduksie en die jelliepit kopseer 35 FMSolutions: Geoutomatiseerde Dieselrabatstelsel 36 Minimaliseer die skade van granu- lasie op jou volgende sitrus-seisoen 38 A simple guide to harvesting success with the innovative Picklogger™ tool 41 TaxRecoveries: Belasting besparing 42 Benut water beter met AquaSoil 44 Entrepreneurskap 3: Die besigheids- plan – finansiële begroting 46 Herken en GENEES jou negatiewe emosies 48 Die WOW-faktor 50 Seil-Safari 2019 52 Kompetisie, foto’s en sport Everyone says love hurts, But that is not true. Loneliness hurts. Rejection hurts. Losing someone hurts. Envy hurts. Everyone gets these things confused with love, but in reality love is the only thing in this world that covers up all pain and makes someone feel wonderful again. Love is the only thing in this world that does not hurt. - By Mesa Selimovic (made famous by Liam Neeson) REDAKSIE-SPAN Die Groei Tydskrif word saamgestel deur die Laeveld Agrochem-span Redakteur: Corné Liebenberg Kreatiewe bestuurder: Liza van der Walt, BlueRed Design Bydraes deur: Jeanette Nel en Karen Fourie Voorbladfoto: Ernst de Beer Junie 2019

RkJQdWJsaXNoZXIy MTY4NjQ=