Laeveld Agrochem GROEI Winter 2019

Die Landbouskou op water Seil-Safari terugvoer en foto’s 50 GROEI LAEVELD AGROCHEM 51 “Dit is ’n PUIK idee, ’n NAMPO, HARTENBOS, SKOOL REUNIE en KLOMP BOERE bymekaar, is beter as ’n Rugby game. Dit gee ons as volk moed en bou eenheid, geloof en liefde.” “Ons het waardering vir die geweldige organisasie en beplanning agter alles. Dit was vir ‘n goeie en lekker ervaring.” “Ons wil Laeveld Agrochem bedank. Dit was vir ons ‘n ongelooflike ervaring.” “Met ’n vol program van goeie landbousprekers in die dag en ontspanning in aand, is dit goed gespandeerde tyd en verseker die geld werd.” “Dankie vir die moeite wat ingesit is om die program so te maak dat almal iets gehad het om by te woon - dit was uit die boonste rakke. Moeite word gesien en waardeer.”

RkJQdWJsaXNoZXIy MTY4NjQ=