Laeveld Agrochem GROEI Winter 2019

Tel: 012 940 4398 www.laeveld.co.za Die logiese keuse van ’n landbouvennoot sedert 1991 Met Decision Farming TM kan jy gepaste en ingeligte besluite maak. Op die regte tyd en regte plek, gefokus op jóu boerdery. Boer Beter Decision Farming TM Ons gekwalifiseerde landboukundiges, wat onder- steun word deur ’n groot span tegniese spesialiste, het die kennis en kundigheid om met die volledige spektrum van gewasbeskerming, grondoplossings en plantvoeding die beste advies te gee. Laeveld Agrochem verseker opbrengs- optimalisering volgens elke produsent se spesifieke behoeftes.

RkJQdWJsaXNoZXIy MTY4NjQ=