Laeveld Agrochem GROEI Winter 2019

Verdien en spandeer jou AgriBonuspunte Wat is AgriBonuspunte? AgriBonus is die eerste voordele-program wat spesiaal vir produsente geskep is. AgriBonus- punte kan deur lede gebruik word om vlugte na eksotiese bestemmings te verkry asook ander ongelooflike belonings soos bakkies, veldfietse, rekenaars en nog baie meer. Hoe kry/verdien ek AgriBonuspunte? AgriBonuslede kan punte verdien deur aankope by Laeveld Agrochem te maak. Wanneer AgriBonuslede aankope by Laeveld Agrochem maak, word die punte outomaties verwerk en aan die lid se rekening geallokeer. Hoe meer punte ’n AgriBonuslid verdien, hoe hoër is sy/haar status en hoe beter die voordele en belonings waarvoor gekwalifiseer kan word. Hoe gebruik ek AgriBonuspunte? Die belangrikste en opwindendste deel van die AgriBonus-program is die inruil van AgriBonus- punte. Om vir ‘n beloning te kwalifiseer, moet die lid genoeg AgriBonuspunte in sy of haar rekening hê. AgriBonuspunte kan ingeruil word vir vliegkaartjies, verblyf, huishoudelike goedere, items vir die buitelewe en meer. Lede kan aanlyn inteken om te sien hoeveel punte hulle het, en watter belonings beskik- baar is. Gaan na www.thebonusshop.co.za . Is ek geregistreer vir dié punte? Kliënte van Laeveld Agrochem word outo- maties na eerste aankope dan by AgriBonus geregistreer. AgriBonuslede behoort ‘n Bonus- tydskrif en staat met aantal beskikbare punte, te ontvang. As jy ‘n Laeveld Agrochem-kliënt is, en nie bogenoemde ontvang nie, kontak asseblief die AgriBonus-dienssentrum om dit reg te stel. Meer inligting en kontak Vir meer inligting kontak die AgriBonus- dienssentrum by info@agribonus.co.za, 012 843 5660 of www.agribonus.co.za . Gebruik jou AgriBonuspunte by die aanlyn winkel: www.thebonusshop.co.za Jy kan hier lê! Die lojaliteitsprogram waar punte gebruik kan word vir huishoudelike goedere, items vir die buitelewe, vliegkaartjies en vakansies! Verdien outomaties AgriBonuspunte op alle aankope by Laeveld Agrochem. DIE LAEVELD AGROCHEM-SPAN GROEI Landboukundiges en tegniese kenners WICO DU TOIT Lichtenburg 071 445 5594 wico@laeveld.co.za BERTIE DE WET Besigheidsontwikkelings- bestuurder - Weskaap 082 784 5615 bertie@laeveld.co.za 4 GROEI VERBINTENIS TOT VOLHOUBARE VENNOOTSKAP + EERSTEKLAS AGENTE = BOERDERYSUKSES Een van die hoekstene van Laeveld Agrochem se sukses is vennootskap. Vir ons is dit meer as net ’n mooi woord. Vennootskap is ’n aksie wat ons deur dik en dun toepas; ’n belofte wat ons nakom – van die eerste foonoproep tot die laaste besoek. LAEVELD AGROCHEM 5 Welkom by die span

RkJQdWJsaXNoZXIy MTY4NjQ=