WINTER BONUS MAGAZINE 2026
Jy verdien AgriBonus-punte wanneer jy kwalifiserende produkte aankoop en/of dienste gebruik van ons vennote. Koop by AgriBonus-vennote 1 Eis jou AgriBonus-punte 2 Stuur vir ons die faktuur van vennoteprodukte gekoop of dienste gebruik na info@agribonus.co.za om jou punte te eis. Jy kan dit ook op ons webtuiste laai. Gebruik jou AgriBonus-punte 3 Jou punte kan geruil word vir enige produk wat jou hart begeer. Stuur ‘n versoek aan awards@agribonus.co.za . Jy kan ook jou AgriBonus-punte omruil op die aanlyn Bonuswinkel by www.thebonusshop.co.za. Geniet jou bederf! 4 Jou punte verval nie ; jy kan jou AgriBonus-punte spaar so lank as wat jy wil. Jy verdien outomaties AgriBonuspunte op vennoteprodukte by hierdie koöperasies: Vennootprodukte wat by hierdie koöperasies gekoop word se fakture moet aan ons gestuur word : 4 3 Skandeer die QR-kode en volg ons op sosiale media vir die jongste nuus, kompetisies en gebeurtenisse. 072 931 9630 www.agribonus.co.za 012 843 5660 HUIDIGE AGRIBONUS-VENNOTE
Made with FlippingBook
RkJQdWJsaXNoZXIy MTY4NjQ=