WINTER BONUS MAGAZINE 2026

www.caseih.co.za Groot gedink. Goed gebou. Generasies lank. Van die eerste enkelrotor in 1977 tot vandag se AF-reeks, het Axial-Flow voortdurend ontwikkel om meer kapasiteit, beter graankwaliteit en hoër doeltreffendheid te lewer. Gebou op dekades se ervaring en gevorm deur werklike uitdagings, bly dit ’n stelsel wat operateurs met elke slag ondersteun, nou slimmer,meer verbind en meer bekwaam as ooit. 1995 CASE IH Axial-Flow® 2100 Reeks Nuwe kajuit verbeter sigaarheid, gerief en beheer in die land. 1986 CASE IH Axial-Flow® 1600 Reeks Tweede generasie lewer tot 70% meer kapasiteit en is makliker verstelbaar. 2003 CASE IH AFX8010 Die eerste klas 8-stroper wat kapasiteit herdefinieer. 1977 International Harvester 1440 & 1460 Eerste enkelrotor-stroper vir graankwaliteit. 2026 CASE IH AF9 Gebou om meer hektaar vinniger te oes - met die krag en presisie waarop boere kan staatmaak. KONTAK JOU NAASTE HANDELAAR OF TAK VIR MEER INLIGTING www.agribonus.co.za 46 Winter 2026 BONUS

RkJQdWJsaXNoZXIy MTY4NjQ=