BONUS MAGAZINE AUTUMN 2025
2 HUIDIGE AGRIBONUS-VENNOTE Jy verdien AgriBonus-punte wanneer jy kwalifiserende produkte aankoop en/of dienste gebruik van ons vennote. Koop by AgriBonus-vennote 1 Eis jou AgriBonus-punte 2 Stuur vir ons die faktuur van vennoteprodukte gekoop of dienste gebruik na info@agribonus.co.za om jou punte te eis. Jy kan dit ook op ons webstuiste laai. Gebruik jou AgriBonus-punte 3 Jou punte kan geruil word vir enige produk wat jou hart begeer. Stuur bloot jou versoek aan awards@agribonus.co.za . Jy kan ook jou AgriBonus-punte omruil op die aanlyn Bonuswinkel by www.thebonusshop.co.za . Geniet jou bederf! 4 Jou punte verval nie ; jy kan jou AgriBonus-punte spaar so lank as wat jy wil. T/A Jy verdien outomaties AgriBonuspunte op vennoteprodukte by hierdie koöperasies: Hierdie koöperasies moet daarvan bewus wees dat jy ‘n AgriBonus-lid is: Ve nootpro dukte wa by hierdie koöperasies gekoop word se fakture moet aan ons gestuur word : 4 3 012 843 5660 www.agribonus.co.za Skandeer die QR-kode en volg ons op sosiale media vir die jongste nuus, kompetisies en gebeurtenisse. 072 931 9630 POLICHEM SA
Made with FlippingBook
RkJQdWJsaXNoZXIy MTY4NjQ=