BONUS SPRING SUMMER 2025

• Hoë droëmateriaalproduksie (DM-produksie) • Goeie produktiwiteit • Baie hoë suikerinhoud • Wye reeks siekteweerstande • Baie goeie herstel ná beweiding gedurende die somermaande • Dis nie net die verkose baster vir latere aanplantings om herfs-winter-voer te voorsien nie, maar dit is ook ideaal vir vroeë aanplantings aangesien dit op enige stadium gedurende die somer, herfs, of winter benut kan word. SUGARGRAZE Soetsorghum× Soetsorghumbaster “Lekker soet en heerlik om te eet” SLEUTELKENMERKE: AANBEVOLE GEBRUIKE VAN SUGARGRAZE • Someraanplantings vir herfs-winter-voer. • Lente-aanplantings vir buigsame beweiding gedurende somer-, herfs-, en wintervoer. • ’n Kuilvoergewas in gebiede minder gunstig vir hoë mielie-opbrengste. • In kombinasie met hawer om broodnodige ruvoer te voorsien. • Ideaal vir putkuilvoer of veldbeweiding. BEWEIDING EN SNYBESTUUR • Beweiding van jong gewasse kan begin sodra die voer 1,5 m hoog is. • Vir maksimum hergroei, laat minstens 15 cm stoppels oor wanneer dit bewei of vir kuilvoer gesny word. SUGARGRAZE IS NOU EKSKLUSIEF BESKIKBAAR BY AGROFORS MET GRATIS AGRIBONUS- PUNTE! *Ook beskikbaar by landbouverskaffers. Sien onderaan die veldtog vir die kontakbesonderhede van die verteenwoordigers. KONTAKBESONDERHEDE Kantoor - 010 880 2829 Nico – 083 741 2730 Noord-Kaap, Vrystaat & Westelike gebiede Kobus – 083 629 4032 Vrystaat, Oos-Kaap & KwaZulu-Natal Christie – 083 474 8009 Mpumalanga, Noord-Wes & Limpopo Cecil – 076 373 5124 Oos- & Wes-Kaap 18 Spring/Summer 2025 BONUS

RkJQdWJsaXNoZXIy MTY4NjQ=