Bonus Magazine Spring Summer 2023
Tabel 1: Lek koste berekeninge Produkte P6 P12 Sout P12/sout RumiLick® Rainfos P9 (V24939) Los sakke Sak gewig a 50kg 50kg 50kg 50:50 gemeng 50kg R/50kg sak b R476* R793* R50* R660* P inhoud c 60g/kg 120g/kg 0g/kg 90g/kg Finale mengsel wat gevoer word R/kg (Stap 1) d =b/a R9.52* Geen mengkoste of arbeid is bygereken nie R8.68* R13.00* P Inhoud (Stap 2) e =c 60g/kg 60g/kg 90g/kg Inname (Stap 3) f =12g /c 0,2kg 0,2kg 0.133kg Koste/dier om 12gP aan te vul per dag (Stap 4) = d x f R 1,90* R 1.74* R 1.73* * bogenoemde pryse is onderhewig aan markverandering en kan verskil vanaf publikasiedatum. Met die koste berekening word appels met appels vergelyk in terme van fosfaat aanvulling per dag, wat die hoofdoel is. Dit sluit nie addisionele voordele soos spoorminerale, proteïen, reën bestandheid, ens in nie. Hierdie innames is ook teoreties, en moet nog in die praktyk behaal word – ons weet Rainfos P9 behaal dit! Mengkoste is ook nie ingereken nie Samevatting Die doel van hierdie artikel was om produsente bewus te maak van die feit dat ‘n duurder prys op die sak nie noodwendig die hoogste koste van aanvulling op die plaas beteken nie. Doen die berekeninge vir jouself en besluit dan, pryse verskil van verskaffer tot verskaffer, en van plaas tot plaas. Hierdie is ook riglyne om boere te help om die goedkoopste lek, in terme van koste per dier per dag te kies, en steeds in die dier se voedingsbehoeftes te voldoen. Hierdie artikel is ook om aan t e dui dat die reënbestandheid werk, en dit help om vermorsing met natgereënde lek te beperk. Vir meer inligting kontak gerus enige van ons tegniese adviseurs - https://www.deheus.co.za/meet-our-team. www.deheus.co.za | 031 785 1575 | infosa@deheus.com Spring/Summer 2023 BONUS www.agribonus.co.za 18
Made with FlippingBook
RkJQdWJsaXNoZXIy MTY4NjQ=