Bonus Tydskrif AUTUMN 2024
NEW HOLLAND STROPERS KRY DIT GEDOEN SOOS NIEMAND ANDERS KAN * Bepalings en voorwaardes geld New Holland het oestyd vir altyd verander met die bekendstelling van hul Twin- Rotor tegnologie byna ‘n halfeeu gelede. Vir 49 jaar is ons die onbetwiste leier in oestegnologie , en hoewel ons mededingers ons nou eers begin volg, is hulle in vir ‘n skok. New Holland se stropers is nog steeds so vêr voor as wat hulle ooit was. Die bekroonde tegnologie in ons innoverende IntelliSense-stelsel help om graansuiwerheid, asook akkurate voorkoming in graanverliese, te verhoog danksy die sifladingsensors. Dit los ons net met een vraag – hoe lank sal dit die kompetisie dié keer neem om in te haal? https://newhollandag.co.za Paul de Korte (064 752 1613) - KwaZulu-Natal, Mpumalanga Quintus Smit (082 524 7397) - Wes-Kaap, Noord-Kaap en Oos-Kaap Eduan Booyens (071 871 8163) - NoordWes,Vrystaat, Gauteng en Limpopo Kontak jou New Holland-handelaar vandag of bel ons 49 JAARVAN WÊRELD-LEIER TWIN-ROTOR TEGNOLOGIE HULLE SPEEL ‘VOLG DIE LEIER’ * FINANSIERING PRIMA -6.75% CR-REEKS & TAFELS 1200 UUR/3 JAAR VERLENGDEWAARBORG EN DIENSPLAN www.agribonus.co.za Autumn / Herfs 2024 BONUS 47
Made with FlippingBook
RkJQdWJsaXNoZXIy MTY4NjQ=