Bonus Tydskrif WINTER 2024

2 WINKEL 1 HUIDIGE AGRIBONUSVENNOTE Jy verdien AgriBonus punte wanneer jy kwalifiserende produkte aankoop en/of dienste gebruik van ons vennote. Koop by AgriBonusvennote 1 Eis jou AgriBonuspunte 2 Stuur vir ons die faktuur van venoot produkte gekoop of dienste gebruik na info@agribonus.co.za om jou punte te eis. Jy kan ook dit aanlyn laai op ons webtuiste. Gebruik jou AgriBonuspunte 3 Jou punte kan geruil word vir enige produk wat jou hart begeer. Stuur bloot jou versoek aan awards@agribonus.co.za . Jy kan ook jou AgriBonuspunte om ruil op die aanlyn Bonuswinkel by www.thebonusshop.co.za. Geniet jou bederf! 4 Jou punte verval nie ; jy kan jou AgriBonuspunte spaar so lank as wat jy wil. T/A

RkJQdWJsaXNoZXIy MTY4NjQ=