HERFS/AUTUMN BONUS TYDSKRIF 2026
Gereed om landbou te studeer? Skakel met die baanbrekers van landbou-opleiding in Suid-Afrika. Registreer nou vir jou Nasionale Diploma in Diere- of Plantproduksie. Ons is die enigste landbou-instelling waar studente 365 dae van die jaar boer, en praktiese ervaring opdoen in ’n werklike landbou- omgewing. 3 Studieformaatkeuses: • Cullinan Plaas: Geniet ’n unieke kans om te bly, te boer, en te leer op ons praktiese boerderyfasiliteite. • Afstandsonderrig: Ons afstandsonderrig bring gehalte-landbouopleiding en vaardigheidsontwikkeling na jou, ongeag waar jy is. • Groenkloof City Campus in Pretoria: Hier bied ons kontak- en in-persoon opleiding aan. Studente kry vir vyf weke klas in Afrikaans of Engels, en in week ses praktiese opleiding op ons Cullinan Plaas. Skandeer die QR-kode ommeer te leer: ereed om landbou te studeer? kakel met die baanbrekers van landbou-opleiding in Suid-Afrika. Registreer ou vir jou Nasionale Diploma in Diere- of Plantproduksie . Ons is die enigste ndbou-instelling waar studente 365 dae van die jaar boer , en praktiese rvaring opdoen in ’ n werklike landbou-omgewing . Studiefor aatkeuses: Cullinan Plaas: Geniet ’n unieke kans om te bly, te boer en te leer op ons praktiese boerderyfasiliteite . Afstandsonderrig: Ons afstandsonderrig bring gehalte-landbouopleiding en vaardigheidsontwikkeling na jou, ongeag waar jy is. Groenkloof City Campus in Pretoria: Hier bied ons kontak- en in-persoon opleiding aan . Studente kry vir vyf weke klas in Afrik ans of Engels , en in week ses praktiese opleiding op ons Cullinan Plaas . skrywings vir 2026 is NOUOOP. ns bied ook 'n verskeidenheid rtkursusse aan . Skandeer die QR-kode om meer te leer: ,. Webtuiste r.'\ Telefoon � E-pos agriskills.net � 012 002 3723 eJ admin@agriskills.net Webtuiste: Telefoon: E-pos: agriskills.net 012 002 3723 admin@agriskills.net Ons bied ook ‘n verskeidenheid kortkursusse aan.
Made with FlippingBook
RkJQdWJsaXNoZXIy MTY4NjQ=