WINTER BONUS MAGAZINE 2025
2 Jy verdien AgriBonus-punte wanneer jy kwalifiserende produkte aankoop en/of dienste gebruik van ons vennote. Koop by AgriBonus-vennote 1 Eis jou AgriBonus-punte 2 Stuur vir ons die faktuur van vennote-produkte gekoop of dienste gebruik na info@agribonus.co.za om jou punte te eis. Jy kan dit ook op ons webtuiste laai. Gebruik jou AgriBonus-punte 3 Jou punte kan geruil word vir enige produk wat jou hart begeer. Stuur bloot jou versoek aan awards@agribonus.co.za. Jy kan ook jou AgriBonus-punte omruil op die aanlyn Bonuswinkel by www.thebonusshop.co.za . Geniet jou bederf! 4 Jou punte verval nie ; jy kan jou AgriBonuspunte spaar so lank as wat jy wil. Jy verdien outomaties AgriBonuspunte op vennoteprodukte by hierdie koöperasies: Vennootprodukte wat by hierdie koöperasies gekoop word se fakture moet aan ons gestuur word : 4 3 1 2 3 4 Skandeer die QR-kode en volg ons op s siale media vir die jongste nuus, kompetisies en gebeurtenisse. 072 931 9630 www.agribonus.co.za 012 843 5660 Your trusted partner, in business success HUIDIGE AGRIBONUS-VENNOTE
Made with FlippingBook
RkJQdWJsaXNoZXIy MTY4NjQ=