WINTER BONUS MAGAZINE 2026
uitdagende veldryterrein. Ratkasopsies sluit in ’n sesgang-, outomatiese ratkas gekoppel aan die 2,8 GD-enjin, sowel as ’n vyfgang- handratkas wat vir verskeie weergawes beskikbaar is. Die pryse van die Land Cruiser 70-reeks is soos volg: Land Cruiser 79-enkelkajuit 4.0 Petrol 5MT – R840 900 4.2 Diesel 5MT – R910 600 2.8 GD-6 Diesel 5MT – R974 300 2.8 GD-6 Diesel 6AT – R1 007 600 Land Cruiser 79-dubbelkajuit 4.0 Petrol 5MT – R949 800 4.2 Diesel 5MT – R1 011 500 2.8 GD-6 Diesel 5MT – R1 078 000 2.8 GD-6 Diesel 6AT – R1 108 400 Land Cruiser 70 StationWagon 78 4.2 Diesel 5MT – R988 800 76 2.8 GD-6 Diesel 5MT – R1 065 300 76 2.8 GD-6 Diesel 6AT – R1 098 400 76 2.8 GD-6 VX Diesel 6AT – R1 199 000 MyToyota Alle Toyota-eienaars kan vir ’n persoonlike MyToyota-profiel registreer. MyToyota is deur Toyota SA ontwerp om aan eienaars ’n platform te bied om vinnig en gerieflik toegang tot alle inligting en dienste wat met hul voertuig(e) verband hou, te verkry. Daarbenewens is alle nuwe Toyota- voertuie toegerus met ’n toestel wat ’n hele nuwe wêreld oopmaak. Teken eenvoudig in en jy het toegang tot Wi- Fi-vermoë in die motor (met ’n gratis 25 GB), tesame met ’n verskeidenheid aanvullende Connect-dienste. Winter 2026 BONUS www.agribonus.co.za 108
Made with FlippingBook
RkJQdWJsaXNoZXIy MTY4NjQ=