WINTER BONUS MAGAZINE 2026

Die Early Riser is ’n planter propvol tegnologie wat jou in staat stel om elke eenheid en saadkarretjie uit die trekker se kajuit te monitor. IN-KAJUIT BEHEER Die geheim is die ontwerp van die Early Riser-toemaakstelsel en dit is ook waar die naam van die planter vandaan kom: “Early riser” - 24 uur vroeër opkoms het ’n massiewe impak op jou gewasresultate. VROEËR OPKOMS Van ’n sesrykorrelkunsmis-opsie tot die groot reus wat tans in Suid-Afrika beskikbaar is met ’n 32-ry-vloeibare konfigurasie. SKAALBARE REEKS KONTAK JOU NAASTE HANDELAAR OF TAK VIR MEER INLIGTING www.caseih.co.za Presiese plasing en slimmer toemaakstelsel gee jou saad die voorsprong wat lei tot sterker, meer eweredige opkoms. RESULTATE WAT STYG VOOR OPKOMS www.agribonus.co.za 74 Winter 2026 BONUS

RkJQdWJsaXNoZXIy MTY4NjQ=