WINTER BONUS MAGAZINE 2026

Swak watergehalte het ’n direkte en beduidend negatiewe uitwerking op veewinste. Dis een van die mees onderskatte, maar belangrikste faktore in boerderywinsgewendheid aangesien dit ’n direkte impak het op voerinname, gewigstoename, melkproduksie, en algehele kuddegesondheid. In verhouding, drink ’n dier 3 tot 5 liter water vir elke 1 kg droë materiaal wat hulle inneem. Skoon water bring verhoogde winsgewendheid Peroxsil® is nie net effektief en omgewingsvriendelik nie, dit is ook ’n produk wat op verskeie bene staan – dit suiwer nie net water en verwyder biofilm nie, dit bied ook beskerming in die waterkrip. Weens die nawerking, beperk dit kruisbesmetting by die waterkrippe en dit is juis waarom Peroxsil® gebruik moet word as eerste lyn van verdediging teen bek-en-klouseer (BKS). Skoon drinkwater is die eerste verdedigingslinie teen BKS in beeskuddes. Daarom is die waterontsmettingsmiddel Peroxsil® ’n belangrike wapen in boere se arsenaal teen dié siekte. Die huidige uitbreking van BKS is een van die ergstes wat die Suid-Afrikaanse beesbedryf nóg getref het. Terwyl inenting belangrik is om die siekte hok te slaan, is voorkomende biosekerheid die eerste en belangrikste verdedigingslinie vir boere om hul kuddes te beskerm. Peroxsil®, ’n ontsmettingsmiddel van Wat kouaandie winsgewendheid van my veeboerdery? Winter 2026 BONUS www.agribonus.co.za 86

RkJQdWJsaXNoZXIy MTY4NjQ=