BONUS MAGAZINE AUTUMN 2025
word en die kettingdis eerder gebruik word. Die dis skep dan ’n deklaag wat vog bewaar en omdat daar nie chemie gebruik is nie, is daar nie die moontlikheid van newe-effekte op gewasse wat daarna geplant word nie,” sê André. Die laaste groot voordeel van die Kelly Diamond-kettingdis lê in sy dieselverbruik. “Op die nege meter- implement word ’n 300 perdekrag-trekker benodig, wat die dis teen 12 km/h met ’n gemiddelde brandstofverbruik van tussen 3,5 liter tot 4 liter per ha sleep. Die Kelly is dus ’n implement wat die produsent koste op chemie bespaar, eenvoudig is om te gebruik, maklik is om in stand te hou, en wat sonder moeite herstel kan word,” sê André. *Kelly Diamond-kettingdisse word plaaslik deur NMI versprei, wat beteken dat die implement en sy onderdele by enige CNH- handelaar in Suid-Afrika verkry kan word.
Made with FlippingBook
RkJQdWJsaXNoZXIy MTY4NjQ=