BONUS SPRING SUMMER 2025
55 JAAR. EEN LEGENDE. EEN HILUX. Die Toyota Hilux het sedert hy sy buiging op Suid-Afrikaanse paaie in 1969 gemaak het, inmeer as net ’n betroubare voertuig ontwikkel. Hy het deel geword van Suid-Afrika semotorerfenis – ’n naamwat sinoniem ismet betroubaarheid en krag. Die Hilux is al geslagte lank ’n betroubaremetgesel – van plase en konstruksieterreine tot stedelike strate en op die pad vir gesinsvakansies. Sy ongeëwenaarde verrigtingsrekord het sy plek as Suid-Afrika se topverkoperbakkie te alle tye verseker. verbeterings wat die destydse behoeftes van Suid-Afrikaanse jaers weerspieël het, gekombineer. Nou neem Toyota die volgende stap met die Hilux Legend 55. Hierdie nuwe spesiale- weergawe-reeks vervang die uitgaande Legend-modelle en sal tot 2026 beskikbaar wees. Klante kan kies tussen twee rompstyle Om hierdie blywende nalatenskap te vier, het Toyota Suid-Afrika oor die jare ’n aantal spesiale-weergawe-Hilux-modelle bekendgestel, wat belangrike mylpale in die voertuig se lewensreis aandui. Die Legend 35 in 2004 was die eerste, gevolg deur die Legend 40 in 2010, die Legend 45 in 2014, en die Legend 50 in 2019. Elke weergawe het die Hilux-storie laat herleef en sy bewese gehardheid met The legende gaan voort https://www.toyota.co.za/ vehicles/hilux-xtra-cab www.agribonus.co.za Spring/Summer 2025 BONUS 45
Made with FlippingBook
RkJQdWJsaXNoZXIy MTY4NjQ=