BONUS SPRING SUMMER 2025

Op plaasvlak: • Die foto hieronder wys mis van diere wat heel mielies gevoer is. • Die tabel en grafiek regs bo wys die verskil in NIR-analise tussen heel mielies en dié wat met ’n miswas vanaf die diere verkry is. Stysel (% DM) Heel mielies (in voer) 74,83 Heel mielies (in mis) 74,83 Tabel 1: Resultate van NIR-analise van heel mielies voor en ná vertering. gevoer is. Hierdie ondoeltreffendheid word selfs meer duidelik wanneer voerinname beperk word, aangesien die verteerbaarheid en energiewaarde van heel mielies aansienlik afneem. Dit wys dat die diere slegs in staat was om 8% van die stysel uit mielies te kon benut. • 8,3% verskil in stysel van twee monsters: Aanduiding dat baie min stysel verteer is. ’n Klein gedeelte wat wel verteer, is heel moontlik a.g.v. skade tydens die herkouproses. • 89% van die stysel is nie verteer nie: Aanduiding van swak verbruik deur die bees. Wetenskaplik: ’n Studie is uitgevoer deur Corona & Rodriguez in California, Amerika, waar 120 jaar oue kruis- osse met ‘n aanvangsmassa van 311 kg in ’n voerkraal gebruik was om ’n vergelyking te tref tussen heel mielies en gemaalde mielies. Gebaseer op die proefdata kan ons die som met Suid-Afrikaanse pryse soos volg bereken: Die maal van mielies verhoog styselverteerbaarheid in vergelyking met heel mielies, wat dit meer beskikbaar maak vir absorpsie in die spysverteringskanaal. Hierdie proses verbeter die totale verteerbaarheid van organiese materiaal, stysel, en stikstof met onderskeidelik 13%, 15%, en 8%. Boonop verhoog die maalproses die energie wat beskikbaar is vir die dier met ongeveer 13%, wat dit ’n meer doeltreffende voeropsie as heel mielies maak. Fyngemaalde mielies kan egter laer rumen pH-waardes inhou, wat moontlik tot spysverteringskwessies soos asidose kan lei, en daarom is dit belangrik dat die geskikte partikelgroottes verkry word tydens die maalproses om hierdie te voorkom. Figuur 1: Styselinhoud van heel mielies voor en ná vertering. Heel mielies (in voer) Heel mielies (in mis) Spring/Summer 2025 BONUS www.agribonus.co.za 96

RkJQdWJsaXNoZXIy MTY4NjQ=