Bonus Tydskrif SPRING SUMMER 2024 FINAL
verseker. Dit bring beter skoonmaakstelsel- lugvloeidoeltreffendheid mee, en bied makliker toegang tot die masjien en waaierpype. Die Braud 9090L beskik oor ’n 3 600ℓ-bak (hopper) en die Braud 9090X oor ’n 4 000ℓ-dubbelbak. Die geïntegreerde, intelligente 2.0-bestuurstelsel met IntelliView™ IV-aanraakskermmonitor, bied volle toegang tot alle sleutel-stroperfunksies. Die outomatiese oesopstellingfunksie vergemaklik die programmering en storing van jou voorkeur-oesinstellings. Kontak jou naaste New Holland-handelaar of skakel Quintus Smit by 082 524 7397. syvervoerbandkonfigurasie) te koppel, kan minder tyd aan skoonmaak spandeer word. Dit laat ook die wyn beter proe. Met die Braud-reeks is die oesseisoen nou korter as ooit. Die reeks kan vinnig en maklik opgestel word om in verskillende wingerde te werk vir maksimum doeltreffendheid. Die SDC-skudstelsel, ekstra-groot skudraam, en hoë-kapasiteit skoonmaakstelsel help jou om jou wingerd sag en doeltreffend te oes. Die skoonmaakwaaiers is geoptimaliseer om gewasmonsters te verbeter. Die herontwerpte waaieruitlaat lei lugvloei vanaf die waaiers na die agterkant van die masjien, wat minder stof, geraas, en materiaal ophoping www.agribonus.co.za Spring/Summer 2024 BONUS 59
Made with FlippingBook
RkJQdWJsaXNoZXIy MTY4NjQ=