Bonus Tydskrif SPRING SUMMER 2024 FINAL
Onder die besoekers was Minister John Steenhuisen, sowel as Dr Ivan Meyer, Dr Ilse Trautmann, en Dr Mogale Sebopetsa van die Wes-Kaapse regering. Dit was ’n trotse oomblik toe Case IH (verteenwoordig deur Stephan Nel, besturende direkteur) en die Wes-Kaapse Departement van Landbou (verteenwoordig deur Dr Sebopetsa, hoof van die departement) ’n amewerkingsooreenkoms onderteken het, waar Case IH die departement gaan bystaan met belangrike Besoek gerus die Case IH Facebook-blad vir hoogtepunte van Nampo Kaap. Die blad bevat ook produkvideo’s, sowel as die video van die spesiale oomblik saam met Dr Meyer en Dr Sebopetsa. Vir die Case IH-span was hierdie beslis ’n Nampo vir die boeke! Ons sien mekaar in Meimaand in Bothaville, dan maak ons weer so. Die Case IH Fanshop was natuurlik ook daar om oud en jonk te voorsien van die nuutste Boer in Styl-klere, speelgoed en toebehore. Die CaseKombuis het gesorg dat elkeen wat ’n blaaskans wou hê, ’n plekkie gehad het om te ontspan. ’n Geleentheid om bande te smee “Ons was trots daarop om die volle pakkie van Case IH-tegnologie na Nampo Kaap te bring, en ons bedank elke persoon wat die Case IH- standplaas besoek het,” sê Olwagen. Elkeen kan in styl boer met die Case IH-fanshop. Die Minister van landbou, John Steenhuisen, en Dr Tobias Doyer, HUB van Graan SA. Minister Ivan Meyer maak gereed om die media en besoekers toe te spreek oor die samewerkingsooreenkoms tussen Wes-Kaap regering en Case IH. Minister John Steenhuisen geniet die waterspeletjies by die Case IH-standplaas, tot groot genot van die jonger geslag. SAAM maak ons dit werk. Van links na regs Minister Ivan Meyer, Stephan Nel en Dr Mogale Sebopetsa. meganisasie- en tegnologie-oplossings oor die volgende vyf jaar.
Made with FlippingBook
RkJQdWJsaXNoZXIy MTY4NjQ=