Bonus Tydskrif SPRING SUMMER 2024 FINAL
Die Toyota Hilux ondersteun Suid-Afrika en symense al langer as 50 jaar en deur agt geslagte – deur goeie tye en ook tye wat nie so goedwas nie. Die Hilux met sy beproefde betroubaarheid en duursaamheid, gekombineer met verbeterde stilering, enjinkrag en gevorderde veiligheidskenmerke, is nie net ’n bakkie nie – dis ’n Hilux. Ervaar die legende eerstehands. Bespreek jou Hilux-toetsrit vandag nog. Die ToyotaHilux-reeks Dis nie ’nbakkie nie, dis ’nHilux. * Vertoonde voertuig toegerus met bybehore
Made with FlippingBook
RkJQdWJsaXNoZXIy MTY4NjQ=