Bonus Tydskrif WINTER 2024
Doelwitte van bespuiting Hier volg ‘n paar scenario’s om perspektief te gee oor wat ons probeer bereik wanneer ‘n bespuiting plaasvind. grondoppervlak. Dink hieraan as die verwydering van elke blaar van ’n breëblaarplant en die rangskikking daarvan soos ‘n kwilt. Ons neute is volwasse, goed gesnoei (maksimum ligonderskepping en lugvloei) en elke plant is 5m hoog met ‘n 2,5 x 2,5m voetspoor. Gestel ons het ‘n konserwatiewe blaaroppervlakindeks van 2, dan is die blaaroppervlak per plant 12,25m². Hierdie syfer word verdubbel, aangesien ons albei kante van die plant wil spuit. As ons dan aanvaar dat die plante in 8m-rywydtes geplant is, kom ons by ‘n totale blaaroppervlak van 5m²/m² aangeplante area uit. Hierdie voorbeeld se syfers is steeds moeilik om te begryp, dus moet dit verder verfyn word. Let ook daarop dat in hierdie scenario’s gebruik gemaak is van ‘n produk wat beskik oor ‘n hoë dosis asook hoë aktiewe bestanddeellading. Dink jouself in as ons begin praat van produkte met ‘n lae dosis (bv. 60m /ha), wat bestaan uit ‘n lae aktiewe Ons doelwit is dus om nege korrels rys in een koppie (250mℓ) water op te los en dit effektief oor 5m² toe te dien (Figuur 3). Figuur 3: Die foto illustreer 5m² blaaroppervlak van ‘n neutboom per 1m² grondoppervak. In die middel is die draervolume sowel as aktiewe bestanddeel- ekwivalent (insetsel) geplaas wat eweredig oor die volle area versprei moet word om sodoende ‘n effektiewe bespuiting te handhaaf. Ruan Lange Business Manager, Laeveld Agrochem Figuur 2: Daar is baie faktore betrokke by bespuiting. Sommige moet lank voor toediening oorweeg word en ander moet tydens toediening gemonitor en toegepas word. Deur Ruan Lange, besigheidsbestuurder, Laeveld A rochem • Nabyheid van sensitiewe areas/ gewasse • Relatiewe humiditeit • Temperatuur • Wind • Weervoorspelling OMGEWING • Blaardakbestuur Snoei Boomryvolume (trv) • Blaardakstruktuur Digtheid Hoogte Plantmorfologie • Teiken Benatbaarheid Grootte Ligging TEIKEN • Metode van werking Eienskappe Tydsberekening • Tankmengsel Draervolume Volgorde Mengvennote Produdosis Produkbehoeftes Waterkwaliteit PRODUK • Atomisering Neweloriëntering Druppelgrootte Vloei • Lughantering Snelheid Turbulensie Volume • Vloeistof Druk Vermenging Vloei SPUITONTWERP • Spoed Gooi Hoogte • Spuitstrategie Bedekking Vulproses Werkstempo Wydte KONFIGURASIE • Besluitneming • Bevoegdheid • Gretigheid • Kompleksiteit • Oplettendheid • Gesag OPERATEUR Gestel ons wil produk X op neute toedien. In Suid-Afrika is die etiketdosis 3,5ℓ produk per hektaar aangeplante area. Produk X bestaan uit 72% aktiewe bestanddeel. ‘n Eenheidsomskakeling toon dat die doelwit is om 252mg aktiewe bestanddeel per m² gevestigde area toe te dien. Ons maak gebruik van ‘n algemene 2 500ℓ draervolume (water) per hektaar, wat neerkom op 250ml/m². In die geval van permanente gewasse moet ons bykomend dink oor hoeveel blaaroppervlak bedek moet word. Blaaroppervlakindeks is die eensydige groenblaaroppervlak per eenheid Dit is For more information go to: https://laeveld.co.za/ 13 Winter 2023 BONUS
Made with FlippingBook
RkJQdWJsaXNoZXIy MTY4NjQ=