Bonus Tydskrif WINTER 2024
Vat handemet Faulds vir oesversekering wat jou omstandighede pas Vir saaiboere draai sukses en volhoubaarheid om hul oesresultate. Sonder die onverwagse invloed van hael- of stormskade, is die verwagting dat daar ‘n redelike kans op sukses sal wees. Ongelukkig het aardverwarming en klimaatsverandering ongetwyfeld ‘n negatiewe invloed op die onvoorspel- baarheid van die natuur, wat die risiko van ‘n onverwagse gebeurtenis verhoog. Vir hierdie rede is daar ‘n geleentheid vir boere om die verhoogde en ondraaglike risiko van storm- en/ of haelskade te verskans, deur ‘n verskeidenheid van versekeringsopsies. Hoewel oesversekering redelik skaars is, is dit steeds beskikbaar deur Faulds se oesverteenwoordiger, Silosure, ‘n volle filiaal van die welbekende Silostrat (Edms) Tweedens moet hulle toegang hê tot ‘n verskeidenheid van versekeraars om ‘n verskeidenheid van opsies te kan voorlê en sodoende die boer se spesifieke behoeftes te kan diens. Met toegang tot al die oesversekeraars in Suid-Afrika, is Silosure goed geposisioneer om proaktiewe, gehalte oplossings te onderhandel. Derdens moet kundige waardasie- ondersteuning gebied word in die geval van skade, om die spoedige en akkurate afhandeling van eise te verseker en te sorg dat die oplossings wat in plek gestel is, dienooreenkomstig geskied. In Suid-Afrika kan talle versekerings- produkte vir graangewasse oorweeg word, waaronder: • Veelvuldige-jaar gewasproduksie plus eienaarskapkoste: Dit behels vergoeding teen hael en benoemde gevare, insluitend ryp op koring, per plaas. • Veelvuldige-jaar oesversekering: Hierdie is ‘n pasmaak-opsie wat die unieke omstandighede van die betrokke boer in ag neem. • Inkomstebeskerming vir graanboere: Hierdie produk bied beskerming teen ‘n verlies aan inkomste wat deur Weeg jou opsies Enige produsent wat verskansing oorweeg, moet ‘n paar sleutelfaktore in ag neem. Die eerste hiervan is die individu waardeur die versekering al drie landbougrade aan die Universiteit van die Vrystaat verwerf het, is hulle vasbeslote om hul ervaring en kennis tot die voordeel van kliënte te laat geld. www.agribonus.co.za Winter 2024 BONUS 25
Made with FlippingBook
RkJQdWJsaXNoZXIy MTY4NjQ=