Bonus Tydskrif WINTER 2024
• en/of die langtermyn verskansing van beheerbare blootstellings. Vir meer inligting, kontak ons gerus by 082 855 2481 (ook op WhatsApp), of by 057 391 1915, of epos info@silosure. co.za . prysstygings of -dalings, lae opbrengste of ‘n kombinasie van beide vir droëlandgewasse veroorsaak word • Veld/boord-inkomste oesversekering: Hierdie produk bied versekering teen tradisionele hael en benoemde gevare per veld en/of boord. • Gebeurlikheidsversekering: Hierdie tipe versekering maak voorsiening vir onversekerde Verbeterde data-insameling en -analise, uitreik na en verskaffing van inligting aan boere, die benutting van tegnologie vir risikobepaling, en die ontwikkeling van innoverende versekeringsprodukte is alles potensiële geleenthede vir die groei van graanoesversekering in Suid-Afrika. Graanoesversekering is noodsaaklik vir die bevordering van volhoubare en veerkragtige landbou te midde van die talle risiko’s waaraan boere blootgestel is.
Made with FlippingBook
RkJQdWJsaXNoZXIy MTY4NjQ=