WINTER BONUS MAGAZINE 2025

Ten slotte Vruggrootte is ‘n belangrike faktor met betrekking tot die winsgewendheid van sitrusproduksie. Verskeie faktore dra by tot die vruggrootte wat uiteindelik behaal kan word. Sommige faktore soos die klimaatstoestande, val buite die beheer van die produsent. Ander faktore, soos besproeiing en plantvoeding, kan wel deur die produsent beheer word. Daar is verskeie dienste en produkte beskikbaar wat produsente kan ondersteun sodat die faktore optimaal effektief bestuur word, ten einde die optimale vruggrootte en dus winsgewendheid te behaal. Vruggroei Week 10 [diameter in mm per week] Vruggroei Week 10 [diameter in mm per week] 80.0 70.0 60.0 50.0 40.0 30.0 20.0 10.0 0.0 44 46 48 50 52 2 4 6 8 10 12 14 16 18 20 22 24 26 28 Tyd van die jaar [week] Figuur 1: MyGROWTH™-vrugmetingsdiens aangetekende resultate. K PHLOEM™ - Kunsmisgroep 1 / Reg. nr. K11036 / Wet 36 van 1947. FRUIT-TO-SIZE™ - Kunsmisgroep 1 / Reg. nr. K9549 / Wet 36 van 1947. 7. Gilfillan, I.M. 1987. Factors affecting fruit size in ‘Tomango’ and ‘Valencia’ oranges and practical measures for its improvement . Citrus Journal 638:7–13. 8. Hilgeman, R.H. 1977. Response of citrus trees to water stress in Arizona. Proc. Int. Soc. Citricult. 1:70–74. 9. Koo, R.D.I. 1961. Potassium nutrition and fruit splitting in ‘Hamlin’ orange . p. 223–224. 10. Annual Rep. Univ. Florida Agr. Expt. Sta. 11. Lovatt, C.J. 2002. Soil vs. foliar applications of essential mineral nutrient elements (fertilizers) to increase citrus fruit set, size and quality. 12. Morgan, K.T., R.E. Rouse, F.M. Roka, S.H. Futich, and M. Zekri. 2005. Leaf and fruit mineral content and peel thickness of ‘Hamlin’ Orange. Proc. Fla. State Hort. Soc. 118:19–21. 13. Reuther, W. 1973. Climate and citrus behaviour . In: The citrus industry, Vol. III W. Reuther, L. D. Batchelor, and H. J. Webber, (eds). Univ. California, Berkeley. Vir meer inligting kontak Agri Technovation of besoek www.agritechnovation.co.za Vrugdiameter [mm] Ten slotte Vruggrootte is ʼn belangrike faktor met betrekking tot die winsgewendheid van sitrus- produksie. Ver kei faktore dra by tot die vruggrootte wat uiteindelik behaal kan word. Sommige faktore soos die limaatsto stande, val buite die beheer van die produsent. Ander faktore, soos besproeiing en plantvoeding, kan wel deur die produsent beheer word. Daar is ver- skeie dienste en produkte beskikbaar wat produsente kan ondersteun sodat die faktore optimaal effektief bestuur word, ten einde i optimale vruggrootte en dus winsg wendheid te behaal. Vir meer inligting kontak Agri Technovation of besoek www.agritechnovation.co.za www.agribonus.co.za Winter 2025 BONUS 81

RkJQdWJsaXNoZXIy MTY4NjQ=