WINTER BONUS MAGAZINE 2025

SFOS® balanseer die rumen vir optimale rumenfunksie George Schoonbee - Junior Product Manager: Extensive Ruminants Met ’nmededingendemark en insetkoste wat gedurig styg, raak die kostedruk in veeboerdery al hoe groter. Ons moet dus nuwe tegnologieë en alle beskikbare hulpbronne benut om so doeltreffendmoontlik te voer. Daar word dikwels genoemdat ons in werklikheid nie die dier voer nie, maar eerder die rumenmikrobes, en dat die sukses van herkouervoeding begin by ‘n gesonde en goed funksionerende rumen. Die vraag is egter of ons die rantsoen reg balanseer omaan diemikrobes se behoefte te voldoen? Die rumen bevat ‘n kombinasie van bakterieë, protosoë, en fungi van ongeveer 150 biljoen per 5 millimeter rumenvloeistof. Rumenmikrobes het ‘n generasie-interval van 20 minute tot 36 uur, waartydens hulle in simbiose met die dier werk om voedingstowwe af te breek tot ‘n vlak wat dit opgeneem kan word deur die dier. Hierdie mikrobes vermeerder in die rumen in die teenwoordigheid van nutriënte wat hul mikrobiese biomassa verhoog. Soos die mikrobes dan deur die abomasum beweeg, sterf hulle af en word deur die dier opgeneem as mikrobiese proteïene. Dit is dus belangrik dat ons alles in ons vermoë doen om so goed as moontlik na die fabriek van mikrobes te kyk. Hoe gesonder die rumenmikrobepopulasie is, hoe beter sal vertering plaasvind. Vir ‘n gesonde rumenmikrobepopulasie is die volgende faktore van belang: 1. Rumen-pH – die rumen se mikrobiese populasie floreer binne ‘n spesifieke pH-reeks, tipies tussen 6,0 en 7,0. As die pH daal, skep dit ‘n gunstige omgewing vir suurverdraagsame mikrobes, soos Lactobacillus wat laktaat produseer en ’n verdere verlaging in pH teweegbring. 2. Konstante, gebalanseerde nutriëntvoorsiening – rumenmikrobes benodig ’n deurlopende toevoer van voer as substraat vir fermentasie. Indien hulle nie “gevoer” word nie, sterf hulle af. 3. Temperatuur – temperatuur speel ’n deurslaggewende rol in die aktiwiteit en oorlewing van rumenmikrobes. Hierdie mikrobes floreer binne ’n beperkte temperatuurreeks van 39°C tot 41°C. Omdat die rumen hitte genereer tydens fermentasie, is die temperatuur van die rumeninhoud effens hoër the prac ice of providing supp em ntal feed to nursing lambs. This is usually done h is large enough for the lambs to enter the feeding area but too small to allow ewes can only supply 50% of the nutri ts a four- to ix-we k- ld lamb eeds to maximize e decreasin milk production of the ewe after she has reach d peak milk productio ing on availability and quality, forage may not be able to supply the other 50% of n . Due to the extremely efficient feed conversion of the young animals, creep feedi ry economical. In intensive breeding systems and for ewes with multiple lambs, th even more important as the pressure on the ewe escalates. of the tools that can simplify the processes surrounding female animals on the farm. Firstly, it relie the ewe because the lamb is less dependent on milk and does not want to suckle all the time. S dry matter, which fills the rumen and supplements any nutritional deficiencies. Ewes recover fa se less body mass. Their bility to reconceiv is also better. This improves lambing percentages on t , monog tr c until its rumen ha dev oped to the extent where it can digest roughage. Creep f evelopment, and volatile fatty acid production takes place in the large intestine (rumen), which st of the papillae. This is beneficial for the lamb because it increases the surface area for absorpti eveloped rumen increases the animal’s resistance against weaning shock and nsur s better wei n develops earlier, the lamb can be weaned sooner, and it also benefits the lamb when it goes to th ent herd as it adapts faster and performs better. f creep feeding: aximizing Growth and Efficiency: Benefits of Creep Feeding for Lambs hoonbee - Junior Product Manager: Extensive Ruminants 83 Winter 2025 BONUS

RkJQdWJsaXNoZXIy MTY4NjQ=