WINTER BONUS MAGAZINE 2025
Stadig fermenteerbaar: 10 ure FCP 3 FCH Wanneer rantsoene geformuleer word, word die fermentasietempo van roumater hul nutriëntwaardes in ag geneem. Hierdie komplekse formuleringsmetode vers die dier die regte verhouding nutriënte inneem nie, maar ook dat dit teen die regt beskikbaar is vir die rumenmikrobes. Om SFOS® skematies voor te stel: Soos hierbo gesien kan word, het elke roumateriaal ’n unieke fermentasietempo Die fermentasietempo moet in ag geneem word wanneer daar geformuleer word, 4. Water – water is noodsaaklik vir rumenmobiliteit en dien as medium vir verterings- en fermentasieprosesse. Dit help om voedingstowwe op te los en skep ’n gunstige omgewing vir mikrobiese ensieme om komplekse koolhidrate, soos vesel, af te breek. Hierdie proses produseer vlugtige vetsure (VFA’s) en gasse, wat energie aan die dier verskaf. Waterinname help ook met rumen-pH- regulering. 5. Anaerobiese omgewing – die meeste van die mikroörganismes in die rumen is anaërobe, wat beteken dat hulle die beste floreer en funksioneer in die afwesigheid van suurstof. Die anaërobiese toestande in die rumen skep ’n optimale omgewing vir die fermentasie van veselagtige plantmateriaal en die produksie van voedingstowwe waarop herkouers staatmaak vir energie. ’n Gesonde rumen begin met ’n goed gebalanseerde rantsoen. Die regte balans van voedingstowwe verseker dat mikro-organismes doeltreffend funksioneer en dat die dier nutriënte optimaal benut. ’n Konstante toevoer van voedingstowwe is die sleutel tot optimale rumen-pH asook rumenmikrobiese groei en aktiwiteit. SFOS®-formuleringsmetode: SFOS® is ’n formuleringsmetode wat De Heus gebruik om ’n optimale rumenomgewing vir mikrobes te skep. De Heus het SFOS® ontwikkel om die rumenfermentasietempo van roumateriale te bepaal en sodoende ’n gebalanseerde rantsoen saam te stel wat die regte hoeveelheid proteïen en energie op die regte tyd aan die dier verskaf. Die voordeel van ’n rantsoen wat nie net gebaseer is op nutriëntspesifikasies nie, maar ook op die fermentasietempo van verskillende roumateriale, is dat ’n gesonder rumenmikrobepopulasie verseker word. Proteïen Koolhidrate Vinnig fermenteerbaar: 0–2 ure FCP 1 FCH 1 Medium fermenteerbaar: 2–10 ure FCP 2 FCP 2 Stadig fermenteerbaar: 10 ure FCP 3 FCP 3 Wanneer rantsoene geformuleer word, word die fermentasietempo van roumateriale saam met hul nutriëntwaardes in ag geneem. Hierdie komplekse formuleringsmetode verseker nie net dat die dier die regte verhouding nutriënte inneem nie, maar oo dat dit teen die regte tempo beskikbaar is vir die rumenmikrobes. Hoe is SFOS® ontwikkel?: SFOS® is in vivo ontwikkel deur verskillende roumateriale, in ’n nylonsakkie, in rumengefistuleerde diere te plaas. Die roumateriale is dan op verskillende tye weer uit die rumen gehaal en ontleed om die verskillende fermentasietempo’s van die roumateriale te bepaal. Hierdie toetse word deurlopend herhaal om akkuraatheid te verseker. De Heus gebruik FCH (fermentable carbohydrates) en FCP (fermentable crude protein) as maatstawwe vir rumenfermentasie: as die dier se liggaamstemperatuur. Enige beduidende afwyking kan mikrobiese aktiwiteit en funksionaliteit negatief beïnvloed. Om SFOS® skematies voor te stel:
Made with FlippingBook
RkJQdWJsaXNoZXIy MTY4NjQ=