WINTER BONUS MAGAZINE 2026

Die navorsers het verskeie redes uitgelig wat hiertoe kon aanleiding gee: (3) • Vele van die vervaardigers se produkte wat getoets is, se mikrobiese rasse het nie oor derdeparty-velddata vir effektiwiteit en gewasseleksie beskik nie. • Daar is ‘n tekort aan die mees basiese van standaardvereistes vir biostimulante vanaf federale vlak in die VSA, bv. regulatoriese vereistes, metode van produksie, voor- koming van kontaminasie, hantering van die produkte wanneer dit gestoor en aangewend word, en lewensvatbaarheidstoetse van die mikrobes in die produkte. Grafiek 1: Beraming van die biostimulantmarkwaarde (variërende rentekoerse is ‘n bepalende faktor) (7) Verwysings: 1. CALVO, P., & LOUISE NELSON, P. and KLOEPPER, J.W. 2014. Agricultural uses of plant biostimulants. Plant Soil (383). pp. 3–41. 2. CARILLO, P., AVICE, J.C., VASCONCELOS, M.W., DU JARDIN, P. and BROWN, P.H. 2025. Biostimulants in Agriculture: Editorial. Physiologia Plantarum. 4 pp. 3. COLET, F., MOURTZINIS, S., VANN, R.A., NAEVE, S., CONLEY, S.P., MATCHAM, E.G., REIS, A.B., KANDEL, H., MOSELEY, D., PLUMBLEE, M., FRANCISCO, E., FONTES, G.P., CARRIJO, D.R., IRBY, T., MULVANEY, T.M., KLEINJAN, J., ROSS, J., LEE, C.D., CASTEEL, S., LICHT,M.A., SINGH, M., LA MENZA, N.C., FIORELLINO, N., HOLSHOUSER, D., LINDSEY, A.J., LOPEZ-NICORA, H.D., ORTEZ, O. and LINDSEY, L.E. 2025. Commercial biostimulant seed treatments showed minimal impact on soybean seed yield across the United States. Field Crops Research (334). 10 pp. Winter 2026 BONUS www.agribonus.co.za 68

RkJQdWJsaXNoZXIy MTY4NjQ=