WINTER BONUS MAGAZINE 2026

en veelsydigheid. Met PLM Intelligence- gekoppelde funksies wat in die trekker geïntegreer is, soos met die Genesis T8 hierbo, is die T9-reeks trekker die mees gevorderde en kragtige vierwielaangedrewe trekker wat New Holland nog ooit aangebied het. Binne die kajuit van hierdie T9-trekkerreeks ervaar operateurs die PLM Intelligence-tegnologie wat eenvoudige kontroles met groter beheer en aanpasbaarheid kombineer. Kajuitsuspensie is nou standaard en dit kom met 2 x Intelliview 12-aanraakskerms om al jou implemente en toedienings te hanteer. MegaFlow™ II-hidroulika van 428 liter/minuut is ook nou standaard saam met ses volledige hidrouliese koppelings. Reusetegnologie is deur die presisietegnologie- afdeling tydens Nampo 2026 ten toon gestel deur middel van inligting oor die nuutste en beste FieldOps-, Raven-, en die nuwe FleetPro- sisteme. Reusebesparings was ook tydens Nampo beskikbaar. Indien jy dit gemis het, besoek ons aanlyn winkel waar jy ook ons verskeidenheid New Holland-goedere en die nuutste klerasie en bykomstighede kan bestel. NAVRAE: Kontak jou naaste New Holland- handelaar of besoek www.newholland.com/za. Jaco du Preez – Bemarkingsbestuurder: New Holland, Suider-Afrika 082 524 8898

RkJQdWJsaXNoZXIy MTY4NjQ=