BONUS SPRING SUMMER 2025
timale groei van jong vervangingsooie met hierdie De Heus-produ te Ewe & Lamb Creep (V24945): Ewe & Lamb Creep (V24945) is ‘n volledige voer wat spesifiek ontwikkel is om tydens lamtyd. Dit help ooie met uier ontwikkeling, melkproduksie en Hierdie produk is uiters geskik vir gebruik in lamhokke. Hierdie produk is ook ‘n wat vanaf twee weke na lam aan lammers gegee kan word en deur beide ooie vreet kan word. ordeel: de speen gewigte - vinniger groei beteken vroeër dekking (minder udskoste voor eerste lam). de konsepsiesyfers (>85% tydens eerste paring van ooilammers). rtaliteite weens beter immuniteit. ce Booster (V28650): ce Booster (V28650) is ‘n produksielek vir wol, sowel as Figuur 1. Voorbeeld van die ReproSheep Voedingsmodel. Verseker optimale groei van jong vervangingsooiemet hierdie De Heus- produk: RumiComplete Ewe & Lamb Creep (V24945): RumiCo plete Ewe & Lamb Creep (V24945) is ’n volledige voer wat spesifiek ontwikkel is om ooie te voer tydens lamtyd. Dit help ooie met uierontwikkeling, melkproduksie, en eiselvorming. Hierdie produk is uiters geskik vir gebruik in lamhokk . Dis ook ’n lamkruipvoer wat vanaf twee weke ná lam aan lammers gegee kan word en deur beide ooie en lammers gevreet kan word. Finansiële voordeel: • Verhoogde speen gewigte - vinniger groei beteken vroeër dekking (minder onderhoudskoste v r e rste lam). • Verhoogde konsepsiesyfers (>85% tydens e rste paring van ooilammers). • Laer mortaliteite weens beter immuniteit. Rumilick Fleece Booster (V28650): Rumilick Fleece Booster (V28650) is ’n produksielek vir wol, sowel as dubbeldoelrasse. Rumilick Fleece Booster (V28650) word regdeur die jaar aangevul teen lae vlakke om ’n konstante voedingspeil van die nodige nutriënte te voorsien wat die uitgroei van jong vervangingsdiere op weidings asook kwaliteit wolgroei bevorder. Finansiële voordeel: • Hoër wolprys (swaarder, fyner, sterker vag). • Kleiner behoefte aan ontwurming (laer medisynekoste). • Beter gemiddelde daaglikse groei op weiding (is in staat om swak ruvoer beter te benut). • Produseer meer kilogramme vleis per hektaar (promoveer fetusontwikkeling asook melkproduksie). Figuur 1: ’n Voorbeeld van die ReproSheep-voedingsmodel. Spring/Summer 2025 BONUS www.agribonus.co.za 38
Made with FlippingBook
RkJQdWJsaXNoZXIy MTY4NjQ=