BONUS SPRING SUMMER 2025
: Fase Produk Daaglikse innames Verwagte gemiddelde daaglikse gewigstoename Speen tot 6maande RumiComplete Ewe & Lamb Creep (V24945) 300–500 g/lam/dag + weiding 200–250 g/dag 6maande tot dekking Rumilick Fleece Booster (V28650) 100–200 g/ooi/dag + weiding 180–200 g/dag (op weiding) Wenke vir produsente: • Biosekuriteit – die aankoop van vervangingsooie verhoog die risiko om siektes in te bring. • Selekteer vervangingsooie op groeipotensiaal en gesondheid – diere wat Cryptosporidium gehad het se leeftydproduksie sowel as reproduksievermoë is reeds negatief beïnvloed. • Gebruik spesialisvoere omgenetiese potensiaal te ontgin – in huidige omstandighede maak dit sin om jong ooilammers in voerkraalomstandighede uit te groei tot op 32 kg, die beste genetika te selekteer, uitskotooie verder in die voerkraal af te rond en steeds winsgewend te verkoop. Opsomming: In ‘n tyd waar finansiële druk die skaapbedryf knel, kan die regte voedingstrategieë ‘n beduidende verskil maak. De Heus RumiComplete Ewe & Lamb Creep (V24945) en Rumilick Fleece Booster (V28650) vul nie net voedingstekorte aan nie, maar verhoog ook opbrengste op ‘n koste-effektiewe wyse. Deur hierdie produkte te integreer in jong vervangingsooibestuur, kan produsente hul winsgewendheid verbeter sonder om hul begroting te oorskry. Investeer vandag in optimale voeding – jou toekomstige opbrengs hang daarvan af! Vir verdere tegniese ondersteuning, kontak jou De Heus-voedingkundige vir spesifieke aanbevelings – https:// www.deheus.co.za/meet-our-team. www.deheus.co.za | 031 785 1575 | infosa@deheus.com Figuur 2: Voedingsprogram vir jong ooie: produkte, inname, en gewigstoename per fase. Aanbevole voedingsprogram: De Heus-produkte bied aan produsente die geleentheid om jong vervangingsooie effektief uit te groei deur beskikbare ruvoere beter te benut, die nodige gemiddelde daaglikse gewigstoename beter te bestuur asook oormatige vetneerlegging te verhoed tot en met die eerste dekking. • Monitor voerkoste teenoor produksiepotensiaal – pas voerprogramme (De Heus ReproSheep- voedingsmodel) aan volgens produksiefases en weidingsbehoeftes. www.agribonus.co.za Spring/Summer 2025 BONUS 39
Made with FlippingBook
RkJQdWJsaXNoZXIy MTY4NjQ=