Bonus Tydskrif AUTUMN 2024

Die vooruitstrewende CR Revelation-stroper is toegerus met ‘n FPT Industrial Cursor-enjin wat optimale kragdoeltreffendheid verseker. Die eenvoudige dryflyn-uiteensetting bevorder beide enjindoeltreffenheid en laer branstofverbruik. Die gebruik van New Holland-geakkrediteerde olies en filters beteken dat diensintervalle tot 600 uur verleng is. Die kombinasie van die eiervormige TwinPitch Rotor™ en DFR-konfigurasie bied die voordeel van beter gewasverplasing met ‘n laer rotorspoed en groter konkaafopening. Die aanpasbare DynamicFlowControl™-draaivlerk bespoedig boonop gewasvloei deur die rotor. Die DLG-toets het bewys dat hierdie tegnologie en konfigurasie gebreekte graankorrels met ‘n hele 119% verminder het. Om die skoonste en beste graanmonsters te verseker, het New Holland die gepatenteerde Opti Clean™- en Opti Fan™-stelsels ontwikkel. Lae bedryfkostes ‘n Verskeidenheid modelle Oesgehalte uit die boonste rakke www.agribonus.co.za 30 Autumn / Herfs 2024 BONUS

RkJQdWJsaXNoZXIy MTY4NjQ=