Bonus Tydskrif AUTUMN 2024
Die verdere kombinasie hiervan met die MYDATA MINING™-diens, maak dit moontlik om te bepaal presies hoe die legkaart gebou moet word. MYDATA MINING™ behels die gebruik van opbrengsdata (bekom vanaf stroperkaarte) en die evaluering daarvan teenoor verskeie presisieveranderli kes met die doel om patrone te identifiseer en afleidings te maak. Dit is dus moontlik om interaksies op te tel wat nie noodwendig vanself- sprekend voorkom nie, en/of om ver- moedens vanaf ‘n onbevooroordeelde (of objektiewe) oogpunt te bevestig. Dit lei tot meer doeltreffende besluitneming en presisieaanbevelings vir verbeterde landbouproduksie. Suksesse deur Agri Technovation behaal in Wes-Australië kleingrane Deur MYDATA MINING™ toe te pas op MYSOIL CLASSIFICATION™-data versamel op ‘n plaas naby Brookton, Wes-Australië gedurende 2020, was dit moontlik om die drie grootste beperkings tot wortelgroei en opbrengs te identifiseer, naamlik hoë klei-inhoud (1) en anaerobiese toestande (2), kompaksie en (3) hoë volume klipfraksie (Figuur 1). Die korrekte bestuur van hierdie beperkende toestande het die volgende behels: • Installasie van dreinering (in areas waar klei en natheid ‘n beperkingwas); en • Bewerking met ‘n skeurploeg (in areas waar kompaksie en hoë klipfraksie ‘n beperking was). Na die implementering van die ingeligte bestuurspraktyke het die opbrengs van hierdie areas met 0,6 t/ha verbeter (Figure 2 en 3). >> (suiker) moet na die spesifieke sinke gedurende die betrokke fenologiese stadium van reserwes vervoer word. Verder moet voldoende suikers beskikbaar wees vir die opbou v n reserwes in die permanente strukture soos die takke, stam en wortels. Die wyndruifstok is afhanklik van reserwe koolhidrate gedurende die winter wan eer blare afwesig is. Seisoenale en klimaatstoest n Koolhidrate speel ook ’n rol om strestoestande soos droogte of ekstreme temperature te buffer, sowel as by wortelgesondheid. Daarom is die tydige aanvulling van reserwe koolhidrate, terwyl aar nog fotosinterende blare voorkom, n odsaaklik vir reserwebou vanaf mid-seisoen (Candolfi-Vasconcelos et al., 1994). Snoeipraktyke i die winter verwyder lot en takke wat die reserwebron verder verklein vir die daaropvolgende lente en het ‘n effek op bestuurspraktyke daarna. ’n Optimale koolhidraatstatus in die wortels dra by tot die vervaardiging van noodsaaklike sitokinien vir bogrondse ontwikkeling tydens bot. ’n Koolhidraatontleding kan dus waardevolle inligting rakende die fisiologiese status van die plant verskaf om aksies soos snoei, waterstres en oeslading te bestuur. Dit gebeur op grond van die beginsels hier onder uiteengesit. Die seisoenale variasie in die energiebehoefte van die plant word mooi geïllustreer deur die koolhidraatgrafiek in Figuur 1. ‘n Koolhidraat- ontleding op kritieke aksietye kan aandui of daar voldoende suiker en stysel teenwoordig is vir die normale ontwikkeling van die stok soos bot, set en vruggroei. ’n Lae koolhidraatvlak kan aangespreek word deur die aanvulling van voedingselemente wat fotosintese verhoog, suiker vervoer na sinke verhoog of die omskakeling van stysel na suiker fasiliteer. Tans word bepaalde monsterinsamelingstye en weefsels (blaar/wortel) aanbeveel vir koolhidraat-ontledings vir kritieke aksies (Figuur 2). Figuur 2: Aanbevole tye en weefsels vir koolhidraatmonsterneming vir kritieke aksies. Figuur 1: Die vegetatiewe siklus van ’n wing rdst k in Suid-Afrika wat lootgroei teenoor koolhidraat- verbruik en -aanvulling toon gedurende die groeiseisoen. (Aangepas uit Archer, 1981). www.agribonus.co.za Spring/Summer 2023 BONUS 2020 Mediaanopbr ngs vol ens keerlaagdiepte (mm). 2022 Mediaanopbrengs volgens keerlaagdiepte (mm). Schalk du Plessis, senior grondkundige en Coenraad Janse van Rensburg, datawetenskaplike www.agribonus.co.za Autumn / Herfs 2024 BONUS 55
Made with FlippingBook
RkJQdWJsaXNoZXIy MTY4NjQ=