HERFS/AUTUMN BONUS TYDSKRIF 2026
• Pseudowetenskap beroep op valse outoriteite, emosies, sentiment en twyfel in bestaande feite. ʼn Mediese dokter gee homself uit as kundige in plantvoeding en grondbestuur. Hy doen ʼn beroep op mense se emosies en: “as dit reg voel, dan moet dit reg wees.” Pseudowetenskaplikes is dol oor denkbeeldige komplotte waar die maghebbers en ander instellings se oogmerke bevraagteken word, soos byvoorbeeld aansprake dat die landbouchemiese maatskappye dikteer wat in die landbouwêreld gebeur en o.a. die blaam dra dat hedendaagse voedsel kwansuis minder voedsaam is as in die verlede. “Hulle weerhou die algemene produsent ook van insigte in ware volhoubare boerderypraktyke tot hul eie voordeel” , word ook gereeld beweer – net om produsente se emosies so ʼn bietjie op te werk. • Pseudowetenskap staan onverskillig teen kriteria van werklike bewyse. Die klem word verskuif van betekenisvolle gekontroleerde, herhaalbare wetenskaplike eksperimente na onverifieerbare ooggetuieverslae (of foto’s), stories, anekdotes en gerugte (herken ons nie almal een of meer van bogenoemde nie?). Ware wetenskaplike literatuur word óf geïgnoreer, óf verkeerd geïnterpreteer tot voordeel van die boodskap wat oorgedra wil word. Pseudowetenskaplikes gebruik o.a. ook die “Galileo-argument”. Dit behels dat hy hom- self met Galileo vergelyk: “Net soos die pseudo- wetenskaplike as verkeerd beskou word, is Galileo ook deur sy tydgenote as verkeerd beskou en daarommoet die pseudo-wetenskaplike reg wees, net soos Galileo reg was.” Wat die pseudowetenskaplike verswyg, is dat dit nie Galileo se wetenskaplike tydgenote was wat sy bevindinge in twyfel getrek het nie, maar die hoofde van die Rooms-Katolieke Kerk – ook ʼn klomp pseudowetenskaplikes van hul tyd? >> Stellenbosch Universiteit Dit behels ʼn kennis van die aard van weten- skap – die kriteria waarop bewyse rus, die ontwerp van betekenisvolle eksperimente, die talle aspekte van wetenskaplike metodes wat dit moontlik maak om betroubare afleidings te maak, ens. Te veel agente en insetverskaffers bombardeer produsente met onsin. Daarom is dit nuttig om na die kenmerke van pseudowetenskap te kyk. Hier volg ʼn paar voorbeelde van tipiese kenmerke waarvoor produsente en landbou- wetenskaplikes op hul hoede moet wees: • Slordige “navorsingsresultate” wat gebaseer is op hoorsê-getuienis, voorgeslagte se manier van doen en “wyshede”, knipsels uit koerante, antieke godsdienste (waarvan die huidig populêre bioklimatiese boerdery-benadering ʼn mooi voorbeeld is deurdat hulle graag na die ou Druïde verwys), of bronne uit oudsher. Selde word onafhanklike ondersoeke gedoen om hul bronne/aansprake te bevestig. • Pseudowetenskap begin met ʼn hipotese – gewoonlik een wat ʼn kritiese probleem vir ʼn produsent kan oplos – en soek dan items of wetenskaplike redenasies wat lyk of dit die aansprake ondersteun. Pieter Raath & Kobus Louw Departement Wingerd- en Wynkunde Stellenbosch Universiteit Pseudowetenskap beroep op valse outorite t , mosies, sentiment, en twyfel in bestaande feite. ‘n Mediese do ter gee homself uit as kundige in plantvoeding en grondbestuur. Hy doen ‘n beroep op mense se emosies en: “as dit reg voel, dan moet dit reg wees.” Ps u owetensk plikes is ol or d nkbe ldige komplott waar die maghebbers en ander instellings se oogmerke bevraagteken word, soos byvoorbeeld aansprake dat die lan bouchemiese maatskappye dikteer wat in die landbouwêreld gebeur en o.a. die blaam dra dat hed ndaagse voedsel kwansuis minder voedsaam is as in die verlede. “Hulle weerhou die alg mene produsent ook van insigte in ware volhoubare boerderypraktyke tot hul eie voordeel”, word ook gereeld beweer – net om produsente se emosies so ‘n bietjie op te werk. Pseudowet nskap sta n onverskillig teen kriteria van werklike bewyse. Die klem word verskuif van betekenisvolle gekontroleerde, herhaalbare wetenskaplike eksperimente na onv rifieerbar ooggetuieverslae (of foto’s), stories, anekdotes, en gerugte (herken ons nie almal een of meer van bogenoemde nie?). Ware wetenskaplike literatuur ord óf geïgnor er, óf v rk erd geïnt rpr teer tot voordeel van die boodskap wat oorgedra wil word. Pseudowetenskaplikes gebruik o.a. ook die “Galileo-argument”. Dit behels dat hy homself met Galileo vergelyk: “Net so s die pseudowet skaplike as verkeerd beskou word, is Galileo ook deur sy tydgenote as verkeerd beskou en daarom moet die pseudowetenskaplike reg wees, net soos Galileo reg was.” Wat die pseudowetenskaplike verswyg, is dat dit nie Galileo se wetenskaplike tydgenote was wat sy bevindinge in twyfel getrek het nie, maar die hoofde van die Rooms-Katolieke Kerk – ook ‘n klomp pseudowetenskaplikes van hul tyd? >> Dit behels ‘n kennis van die aard van weten- s ap – die kriteria waarop bewyse rus, die ontwerp van betekenisvolle eksperimente, die talle aspekte van wetenskaplike metodes wat dit moontlik maak om betroubare afleidings te maak, ens. Té veel agente en insetverskaffers bombardeer produs nte met onsin. Daarom is dit nuttig om na die kenmerke van pseudowetenskap te kyk. Hier volg ‘n paar voorbeelde van tipiese kenmerke waarvoor produsente en landbouwetenskaplikes op hul hoede moet wees: Slordige “navorsingsresultate” wat gebaseer is op hoorsê-g tuienis, voorgeslagte s manier van oen n “wys ede”, knipsels uit koerante, antieke godsdienste (waarvan die huidig populêre bioklimatiese boerderybenadering ‘n mooi voorbeeld is deurdat hulle graag na die ou Druïde verwys), of bronne uit oudsher. Selde word onafhankli e ond rsoeke gedoen m hul bronne/aansprake te bevestig. Pseudowetenskap begin met ‘n hipotese – gewoonlik en w t ’n kritiese pr bleem vir ‘n produsent kan oplos – en soek dan items of wetenskaplike redenasies wat lyk of dit die aansprake ondersteun. www.agribonus.co.za Herfs/Autumn 2026 BONUS 35
Made with FlippingBook
RkJQdWJsaXNoZXIy MTY4NjQ=